ZS1G-Mobiel

Terug Tuis Volgende

 

 

 

 

ZS1G probeer altyd gereed wees vir noodkomunikasie, veral wanneer hy mobiel is.  Sodoende kan hy aan ander iets teruggee wat in 1996 vir hom gedoen is.  Dit het binne die eerste jaar van sy Radio Amateurskap drie keer vrugte afgewerp.

Sy voertuig is toegerus met 'n Midland 2-meter stel en wanneer die langpad gevat word, word 'n Kenwood TS-50S saam geneem vir 20, 40 en 80 meter.

 

Kopiereg © 2003 ZS1G
Opgedateer: April 12, 2003