12 Radio Amateurs van 3 Kaapse klubs gaan HEL
(Gamkaskloof) toe om geskiedenis te maak. Eerste radiokomunikasie vanuit
die HEL. v.l.n.r. ZS1YT, Rassie;
ZS1AN, Andrew; Johan, ZU1LR; Johan, ZS1WC; Dave, ZR1DD; Deon, ZS1G; Willem,
ZR1OR;
Bud, ZS1B; Clyde, ZS1CS; ZU1ROB, Bob; Martin, ZS1SM en Karl, ZS1KC (agter
kamara)
Uitsig voor HEL ingery word
Tyd vir antennas oprig
Karl, ZS1KC maak die eerste kontak uit die HEL
Karl, ZS1KC vul weerballonne om 160m antenna in lug te hou
v.l.n.r. Karl, ZS1KC; Johan, ZS1WC; Willem, ZR1OR; Rassie, ZS1YT; Bob, ZU1ROB; Martin,
ZS1SM en Dave, ZR1DD
v.l.n.r. Dave, ZR1DD; Johan, ZS1WC en Rassie, ZS1YT doenig met weerballonne vir
160m antenna
Johan, ZS1WC het die Vermaaklikheids portefeulje gekry
160m Antenna deur weerballonne in lug gehou
5-Ster verblyf in die HEL
Karl, ZS1KC wag dat die perde nader gebring word
Uitsig vanaf verblyf terug na ingang van HEL
Die twee kokke, Bob, ZU1ROB en Martin, ZS1SM. Hulle mag maar kos maak!
Dit lyk mos nou vorentoe!
Bud, ZS1B die storieverteller
Andrew, ZS1AN en Rassie, ZS1YT
Clyde, ZS1CS en Dave, ZR1DD skryf toets
Karl, ZS1KC werk vol-dupleks
Bud, ZS1B hanteer "pile-up" van "Yankee's"
Bud, ZS1B doenig met morsekode
Bob, ZU1ROB agter die sleutel
Deon, ZS1G en Dave, ZR1DD bedryf HF-pakket, PSK-31 en Paktor uit die HEL
In die kombuis, die "oue" by die "nuwe": Welcome Dover
koolstoof en digitale stasie. Radio gebruik is 'n Ten-Tec Pegasus 550
(heel regs)
Johan, ZU1LR en Johan, ZS1WC