Sunsat.
Suid-Afrika se eie sateliet, vervaardig by Universiteit Stellenbosch - US
deur onderandere 'n hand vol BARK-lede.
Sunsat het op 19
Januarie 2001 om 15:22:37 stilsleutel geword.
Sunsat
Lanseering
BARK-ondersteuners by US met
lanseering
Henry, ZS1AAZ het 'n groot bydrae tot die Sunsat projek gelewer en is ook die eerste persoon wat via Sunsat kontak
gemaak het met Bouvet eiland kort voordat Sunsat 'n stilsleutel geword het.
Baie geluk met hierdie prestasie Henry.