Hernuwing
Tuis Op English

 

bulletBARK lede wat hul lidmaatskap hernu vir nog 'n goeie jaar word versoek om die onderstaande vorm uit te druk en saam met u ledegeld of bankdeposito bewys te pos aan onderstaande adres.  Onderstaande vorm en bankdeposito bewys  kan ook per faks gestuur word aan onderstaande faks. nr.  Derdens kan onderstaande vorm ook ge-"copy" en "paste" word en dan saam met 'n skandering van die bankdeposito bewys per E-pos aan zs1bak@mailbox.co.za gestuur word.  

BARK se finansiële jaar strek vanaf 1 Julie tot 30 Junie.

BARK se bankbesonderhede verskyn ook onderaan hierdie bladsy.

Invul van Naam, Van, Roepsein en Ledegeld verpligtend, res slegs indien dit verander het of foutief is op Ledelys.

Naam
Van
Roepsein
Verjaardagdatum (dag en maand)
LV se Naam
LV se Verjaardagdatum (dag en maand)
Adres 1
Adres 2
Dorp/Stad
Poskode
Land
Telefoon Huis
Telefoon Werk
Selfoon
Faks
Pakket
E-Pos
WebBlad
BARK Ledegeld R50-00
Herhalerfonds
Donasies
TOTAAL
Handtekening
 

 

 

horizontal rule

bulletPosadres: Posbus 2105 Dennesig 7601

 

bulletFaks: 021 - 460 3710

 

bulletE-pos: zs1bak@mailbox.co.za

horizontal rule

bulletBankbesonderhede

Bank: ABSA

Rek. tipe: SPAAR

Rek. nr.: 042 9720 974

Tak: STRAND

Takkode: 334312

horizontal rule

 
Webmeester: Deon, ZS1G
Stuur pos aan zs1bak@mailbox.co.za met vrae of kommentaar oor hierdie WebBlad.
Kopiereg © 2007 Boland Amateur Radio Klub
Opgedateer: 22 Januarie 2007