CQ Boland
Tuis English Lidmaatskap

 

Die redaksie van CQ Boland verwelkom alle bydraes vanaf Boland se Amateurs en vriende van die klub.  Bydraes mag egter volgens die diskressie van die redakteur aangepas en geplaas word om sodoende die gepastheid en kwaliteit van inligting en artikels te verseker.  Bydraes moet ten minste vier weke voor die datum van die volgende vergadering aan die redaksie met behulp van e-pos, pakketradio of op disket gestuur word.

Stuur bydraes aan:

Pakket:  ZS1RX@ZS0BEL.TBG.WCP.ZAF.AF
E-pos:  zs1rx@mailbox.co.za
Posadres:  CQBoland  Posbus 2105  Dennesig  7601

 
Webmeester: Deon, ZS1G
Stuur pos aan zs1bak@mailbox.co.za met vrae of kommentaar oor hierdie WebBlad.
Kopiereg © 2007 Boland Amateur Radio Klub
Opgedateer: 22 Januarie 2007