
Welkom by die
BOLAND AMATEURRADIO KLUB - BARK
se WebBlad

Boland ?

Boland is 'n gebied in die Wes-Kaap Provinsie van Suid-Afrika sonder
duidelik vasgestelde grense wat hoofsaaklik die wyn- en vrugteproduserende
deel van die provinsie aan dui.
Bekende dorpe in die Boland is: Franschhoek, Malmesbury, Paarl, Stellenbosch, Tulbagh,
Villiersdorp, Wellington en Worcester.
Dit is 'n bergagtige gebied met hoofsaaklik winter reënval.

BARK

Die Boland Amateurradio Klub is gestig gedurende Junie 1948 as
Tak Boland en op 25 Mei 1996 is die naam verander na Boland Amateurradio
Klub.
BARK is die grootste klub in Wes-Kaap met oorwegend Afrikaans sprekende
lede waarvan party buite die Boland gebied woonagtig is.

BARK is by die Suid Afrikaanse Radio Liga
- SARL ge-afilieer.

BARK WebBlad is sedert
2003-03-10 deur
persone besoek.
